Die kinders het besluit die duine is defnitief gemaak vir klim, kyk hoe klim Alet ewe groot saam.
King of the World!
Hier is die lagoon 7 uur in die oggend. Ons ry met die fietse sodra ons wakker word, en die ander nog slaap.
Hier is die nuwe brug oor die Grootrivier. Hulle het dit pragtig reggemaak. Die pas is asemrowend so vroeg in die oggend. Die kinders is baie versigtig en ry mooi op die groot pad!
Die river is nogal vol, ek dink ons sou nogal lekker kon kayak...








No comments:
Post a Comment