Sunday, January 15, 2012

Wonderlike Sondag

Ons het 'n lieflike oggend in die see gehad, lekker branders gery en in die sand gespeel.  Douw-hulle is so 10 uur hier weg.  Hy roep hulle en sê - 'Kom De Jonghetjies' en Alet lag, sy vra :' Wat is Be Jongetjies?'!!!

Ons het laatmiddag Klippiesbaai se kant toe gestap.

Die wind was nogal rof en die see was vol perdjies. 


Dit is so 2 verdiepings af na die water en rotse daaronder!

Hier is ons oppad terug.

Die see...



No comments:

Post a Comment